Victorious Survivors

Story 1:

Ek het 'n awesome dag gehad! Baie  baie dankie vir die uitnodiging! We was totally blown away. Hulle het nog nooit so iets beleef nie. Prys die Here vir Sy goedheid en guns! Ek is so bly ek het jou vandag ontmoet en ek hoop jy gaan by my en die meisies kom kuier.  Ek sien uit om jou weer te sien en jou storie te hoor. Baie liefde. BAIE dankie vir my pragtige plantjie. Ons het haar "Radiant"  gedoop na jou parfum!

— Safe House Mother, Anonymous


Story 2:

Thank you so much for Tuesday. Thank you for letting us feel good again. thank you for gifts and colouring in book. Thank you Elaine and please tell Bernice thank you for letting us be apart of such a great morning, may God bless you and Bernice, hope to see you soon.

— Sex Slave Survivor, Anonymous